Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu

Erfenisdag viering 24 September 2016

Die Hessequa-streek is ryk aan ons eie unieke kulturele erfenis. Hessequa Munisipaliteit vier Erfenisdag op 24 September 2016 te Thusong Sentrum Riversdal. Ons kleurryke kultuurgeskiedenis sal gevier word deur drama, dans en sang items.

Die verrigtinge begin om 08h00 voor die Burgersentrum wanneer die Tamboernooientjies en Royal Crusaders Brass Band in ʼn erg Hessequa tradisie, mense tot by die Thusong Sentrum sal vergesel.

Verrigtinge begin stiptelik om 09h00 by die Thusong Sentrum en sal daar verskeie tradisionele kossoorte en handgemaakte items te koop wees.

Kom word deel van ons kultuurerfenis.

Vir enige navrae kontak Raymond 028 713 7804 of Rosette 028 713 7806

Thank for your file upload

Hessequa Tourism has been nominated for the South Africa Tourism Awards 2022

We need all the support we can get to win our nomination category (Destinations). Please do vote for us by using the link button below: