Die Departement van Binnelandse Sake nooi die Hessequa gemeenskap uit om LAAT REGISTRASIES VAN GEBOORTES EN I.D. DOKUMENT AANSOEKE VIR PERSONE WAT NIE ʼn ID BESIT NIE, aansoek te doen by die volgende punte:
7 Oktober 2015 vanaf 09:00 – 18:00
Albertinia THERONSVILLE GEMEENSKAPSAAL
8 Oktober 2015 vanaf 09:00 – 18:00
Stillbaai, Melkhoufontein gemeenskapsaal
Riversdale Thusong Sentrum
Heidelberg, Duiwenhoks gemeenskapsaal
Slangrivier gemeenskapsaal
Binnelandse Sake besoek is oop vir die hele gemeenskap vir enige navra of ander aansoeke.
Die personeel van die Thusong Sentrum sal GRATIS ID foto’s in ALBERTINIA en RIVERSDAL neem.
Die volgende dokumentasie word benodig:
- Bring u Moeder of ‘n familie lid saam, wie ouer is as U en wat U baie goed ken. Die persoon moet ‘n Suid Afrikaanse Identiteit Dokument besit.
- Die kliniek kaart of die kraam sertifikaat, wat by die hopsitaal of kliniek beskikbaar is.
- Skool Brief.
- Werknemer geskiedenis.