Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu

Burgemeester loer in by Graad 1

Uitvoerende Burgemeester Grand Riddles, Onderburgemeester Johannes Hartnick en Speaker Andrew Stroebel van die Hessequa Raad het by Panorama Primêre Skool en Laerskool Volschenk se Graad 1 leerlinge, tydens hul eerste dag van skool, gaan inloer. Leerders is sterkte toegewens vir hulle skoolloopbaan en dit met ywer aan te pak.

 

Thank for your file upload