Biblioteke gesluit

image_pdfimage_print

Kennis geskied hiermee dat die volgende biblioteke gesluit sal wees normale besigheid en bedryf op:

PROTEA BIBLIOTEEK
12 Junie – 20 Junie 2017
Gesluit a.g.v. die installering van die boekopsporingstelsel

STILBAAI BIBLIOTEEK
31 Mei 2017
7 Junie 2015 halfdag, heropen om 14:00

Die Hessequa Raad bied Maandag, 5 Junie 2017 ‘n personeelvergadering aanbied.

Derhalwe sal ALLE biblioteke van die Hessequa Munisipaliteit gesluit wees op 05 Junie 2017 vir normale besigheid en bedryf.