image_pdfimage_print

NOTICE OF PLANNED INTERRUPTION OF THE WATER SUPPLY IN ALBERTINIA: 29 JULY 2021

To connect a new Water Main Outlet pipe from the Reservoir, the water supply in Albertinia will be interrupted on Thursday, 29 July 2021 from 08h00 to 16h00.  Please ensure you have adequate water in advance. Kindly contact Stuart Morris at 028 713 7962 should you require further information or clarity. We apologise for the inconvenience.

VERHURING VAN MUNISIPALE GEMEENSKAPSALE

Ingevolge die aangepaste Vlak 3 – COVID-19 Regulasies soos op 25 Julie 2021 geproklameer kan die Munisipaliteit sy gemeenskapsale onderhewig aan sekere voorwaardes, beskikbaar stel vir verhuring. Weens die hoë COVID-19 infeksie syfer binne ons streek, word die verhuring van Munisipale gemeenskapsale tot 8 Augustus 2021 opgeskort ten einde die risiko van verdere verspreiding van die virus te voorkom. Diegene … Read More