image_pdfimage_print

BRANDE RIVERSDAL OMGEWING

Die vuur het weer in die Sleeping Beauty area opgevlam en brand tans in die rigting Kannaland en ook Riversdal. Die gevaar dat die vuur in die plantasie kan inbrand vanuit die berg gedeeltes word beheer. Daar is huidiglike geen gevaar vir mense nie en geen strukture is in gevaar nie. Grondspanne (24) is ingevlieg om die vuur van agter … Read More

BRANDSEISOEN EN PADVEILIGHEID

Die brandseisoen begin 7 November 2018 tot verdere kennisgewing. Daar sal behoorlike kennis gegee word wanneer die omgewing en situasie veilig is om die brandseisoen af te sluit.  Geen beheerde brande sal toegelaat word gedurende die brandseisoen nie, met die gevolg dat die munisipaliteite geen brandpermitte sal uitreik nie.  Indien ‘n gras/veldbrand of enige struktuurbrande in die Hessequa area opgemerk … Read More

DANKBETUIGING VIR HULP EN ONDERSTEUNING TYDENDS VERMAAKLIKHEID BRAND

Hessequa Munisipaliteit wil graag opregte dank en waardering oordra teenoor alle instansies, gemeenskappe, individue en omliggende dorpe wat hulp verleen het om die brand onder beheer te bring. Die munisipaliteit wil die volgende instansies bedank vir hul bereidwilligheid en ondersteuning tydens die brand:   Goukou Plaaswag Garden Route Distriksmunisipaliteit Working on Fire Southern Cape Fire Protection Association Overberg Distriksmunisipaliteit George … Read More

****** Belangrike Kennisgewing / Important Notice …!!! ******

Dit het onder Hessequa munisipaliteit se aandag gekom dat ‘n sekere instansie/organisasie geldelike steun invorder om oënskynlik hul voertuie van brandstof te voorsien ten einde brand geaffekteerde persone te Vermaaklikheid van hulp te voorsien. Neem asseblief kennis dat Hessequa munisipaliteit nie ‘n party tot hierdie invorderings is nie; ook nie toestemming daartoe verleen het nie; en distansieer homself dus van … Read More

Stilbaai Water onderbrekings

‘n Koppelstuk op die pyp waaraan die pad kontrakteur gewerk het naby die brug oor die rivier, het vandag weer begin lek. Die kontrakteur sal om 17:00 met herstelwerk begin. Huidig word watertoevoer nie geaffekteer nie. Die herstelwerk sal ongeveer 5 tot 6 uur duur. Die munisipaliteit is hoopvol dat die herstelwerk voltooi sal wees voordat die watervooraad te laag … Read More