image_pdfimage_print

Stormwind saai verwoesting in Hessequa

Hiermee bevestig Hessequa Munisipaliteit dat daar Woensdag ‘n Eskom kragonderbreking om 01:00 plaasgevind het en dat dit deur die Proteuis substasie herstel is, om 10uur Woensdag aand was daar krag voorsien in meeste gebiede. Erge winde het die interne netwerk beinvloed en Munisipale amptenare werk nog deurlopend om die onderbrekeings te herstel. Tans ondervind Jongensfontein nog die kragonderbekings van die … Read More