HULP VIR INWONERS VAN KWANOKUTHULA WAT GERAAK IS DEUR BRAND

Inwoners van die informele nedersetting in Kwanokuthula, Riversdale is gister, 27 Maart 2018, geraak deur ʼn tragiese brand. 15 informele strukture het afgebrand en is inwoners tydelike in die Anna […]
UITVOERENDE BURGEMEESTER BEGROTINGSUITREIKE

UITVOERENDE BURGEMEESTER BEGROTINGSUITREIKE Die Hessequa Raad beplan om alle gemeenskappe te besoek met ‘n reeks Begrotings Uitreike. Die onderstaande skedule dui aan wanneer die vergadering in u omgewing sal plaasvind. […]