Burgemeester loer in by Graad 1

Uitvoerende Burgemeester Grand Riddles, Onderburgemeester Johannes Hartnick en Speaker Andrew Stroebel van die Hessequa Raad het by Panorama Primêre Skool en Laerskool Volschenk se Graad 1 leerlinge, tydens hul eerste […]