WETGEWING VEREIS BEWYS VAN RESIDENSIëLE- EN POSADRES BY VERKEERSDEPARTEMENT

Regulasie 32 A van die Nasionale Padverkeerswet is gewysig en is van krag vanaf 1 November 2015. Wat beteken die wysiging van Regulasie 32 A van die Nasionale Padverkeerswet? Hierdie […]
Stilbaai biblioteek gesluit oggend van 11 Nov

Stilbaai Biblioteek sal gesluit wees vanaf die oggend van 11 November 2015 tot 14:00 die middag vir streek besoek. Die personeel vra om verskoning vir enige ongerief. Die biblioteek se […]