ONVERMYDELIKE WATERONDERBREKING TE WISAND & GOURITSMOND

image_pdfimage_print

HIERMEE WIL ONS U IN KENNIS STEL DAT DAAR `N ONVERMYDELIKE WATERONDERBREKING SAL PLAASVIND OP

DINSDAG 10 NOVEMBER 2015 VANAF 09H00 TOT 16H00 TE WITSAND EN GOURITSMOND.

DIE MUNISIPALITEIT SAL  POOG OM U ONGERIEF TOT DIE MINIMUM TE BEPERK.

KONTAK PERSOON:

WITSAND:
CHRISTOPHER SEPTEMBER – 0848361108
WITSAND KANTOOR: 028 713 7868

GOURITSMOND:
PIETER FLOORS- 078 799 2490
GOURITSMOND KANTOOR: 028 713 7868