WATERDRUK PROBLEME TE WITSAND: 05 JULIE 2021

image_pdfimage_print

Ons is bewus van die waterdruk probleme wat ons inwoners in Witsand tans ervaar. Ons tegniese personeel skenk aandag aan die probleem. Verskoning word aangebied vir die ongerief.

WATER PRESSURE PROBLEMS AT WITSAND: 05 JULY 2021

We are aware of the water pressure problems that our residents in Witsand are currently experiencing. Our technical staff are on site to attend to the problem. We apologiese for the inconvenience.