VERSOEK VIR VOORSTELLE: AANSOEK VIR ONDERSTEUNING VAN GEBEURLIKHEDE/ FEESTE [2019/2020 FINANSIËLE JAAR]

image_pdfimage_print

Die Hessequa munisipaliteit rig hiermee ‘n uitnodiging vir die indiening van aansoek te ondersteuning van gebeurlikhede en of feeste in die 2019/2020 finansiële jaar [1 July 2019 30 Junie 2020]

 

Die doel van hierdie versoek vir voorstelle is om beperkte fondse te voorsien aan gebeurlikhede/feeste wat addisionele kapitaal benodig ten einde ‘n gebeurlikheid of ‘n fees te begin of verder ontwikkel. Finansiële ondersteuning sal toegeken word in die vorm van ‘n subsidie.

 

Vir meer inligting sien aansoekvorm en volledige berig op:

https://www.hessequa.gov.za/information-center/notice-board/