UPDATE ON WATER PRESSURE PROBLEMS AT WITSAND: 05 JULY 2021

image_pdfimage_print

Please note that our Technical teams are working tirelessly to repair the water pressure problems in Witsand. A water truck will be available to supply water to residents. We thank you for your patience and understanding and apologise for the inconvenience.

WATERDRUK PROBLEME TE WITSAND

Neem asseblief kennis dat ons Tegniese spanne steeds onverpoos werk om die probleme met die waterdruk in Witsand te herstel. ʼn Watertrok sal beskikbaar wees om water aan die inwoners te verskaf. Die gemeenskap word bedank vir hul geduld en samewerking in die verband en bied ons verskoning aan vir die ongerief.