Thusong Provinsiale mobiele uitreik – Riversdal

image_pdfimage_print

 THUSONG PROVINSIALE MOBIELE UITREIK PROGRAM

DEPARTEMENT PLAASLIKE REGERING BIED WEER ‘N THUSONG MOBIELE UITREIK PROGRAM AAN

TE RIVERSDAL STADSAAL

21 EN 22 NOVEMBER 2018 VANAF 09H00 TO 15H00

INDIEN U AANSOEK WIL DOEN VIR ‘N ID DOKUMENT, VIR WERKLOOSHEID VERSEKERING , ENIGE BEHUISINGS PROBLEME HET, GESONDHEIDS PROBLEME ONDERVIND, ‘N KLEIN BESIGHEID WIL BEGIN, REGSHULP BENODIG OF ARBEIDS NAVRAE HET, KAN HIERDIE HULP  EN VELE MEER  BY DIE THUSONG MOBIELE PROGRAM VERKRY WORD.

Indien u enige navrae het, skakel asb  Mnr. Raymond Heunis of Me. Elizma Moolman by (028) 7137803.

BOU GEMEENSKAPE – VERANDER LEWENS