Stilbaai semi-finalis vir Kwela Dorp van die Jaar

image_pdfimage_print

Stilbaai is ‘n semi-finalis in Kwela se Dorp van die Jaar-kompetisie. Stilbaai het jou stem nodig.

SMS STILBAAI na 33157 voor 21 Maart om 14:00.

SMS’e kos R1.50, slegs 30 sms’e per nommer.