Stilbaai Biblioteek sal gesluit wees 26 tot 29 Junie 2017 weens onderhoud.

image_pdfimage_print

Alle aktiwiteite word op Vrydag, 30 Junie 2017 hervat.

 Die biblioteekpersoneel vra verskoning vir enige ongerief.