Stilbaai biblioteek gesluit oggend van 11 Nov

image_pdfimage_print

Stilbaai Biblioteek sal gesluit wees vanaf die oggend van 11 November 2015 tot 14:00 die middag vir streek besoek.

Die personeel vra om verskoning vir enige ongerief.

Die biblioteek se gewone ure en werksaamhede hervat weer op 12 November 2015.