Sluiting van Verkeerskantoor op 1 Maart 2019

image_pdfimage_print

VROEË SLUITING VAN VERKEERSKANTOOR

Hiermee geskied kennis dat die Riversdal en Heidelberg Verkeerskantoor op
1 MAART 2019 OM 10:00 vir normale besigheid en bedryf sal sluit.

Essensiële Dienste  – Beskermingsdienste sal op die normale wyse gelewer word.