Sluiting van Kantore en biblioteke 5 Junie 2017

image_pdfimage_print

SLUITING VAN KANTORE EN BIBLIOTEKE

Hiermee geskied kennis dat die Raad op Maandag, 5 Junie 2017 ‘n personeelvergadering aanbied.

Derhalwe sal alle kantore en biblioteke van die Hessequa Munisipaliteit gesluit wees vanaf 10:00 op 05 Junie 2017 vir normale besigheid en bedryf.

Neem asb kennis dat alle munisipale kassiertoonbanke om 09:00 sluit.

Essensiële Dienste  – Beskermingsdienste, Vullisverwydering, watervoorsiening en elektriese retikulasie sal op die normale wyse gelewer word.

Jammer vir die ongerief.

——————————————————————————————————-

 NOTICE CLOSURE OF OFFICES AND LIBRARIES

Notice is hereby given that Council will host a staff meeting on Monday, 5 June 2017.

Thus all offices and libraries of Hessequa Municipality will be closed from 10:00 on 5 June 2017 for normal business and operation.

Please note that all municipal cashiers will be closing at 09:00.

Essential services – Protection services, refuse removal, water supply and electrical reticulation will be performed as normal.

We apologise for any inconvenience.