SLANGRIVIER THUSONG MOBIELE UITREIK

image_pdfimage_print

SLANGRIVIER THUSONG MOBIELE UITREIK PROGRAM

HESSEQUA MUNISIPALITEIT BIED WEER ‘N THUSONG MOBIELE UITREIK PROGRAM AAN TE SLANGRIVIER GEMEENSKAPSAAL. HIERDIE PROGRAM SAL PLAASVIND OP:

25 OKTOBER 2018 VANAF 09H00 TO 16H00

INDIEN U AANSOEK WIL DOEN VIR:

  • ‘N ID DOKUMENT
  • WERKLOOSHEID VERSEKERING
  • ENIGE BEHUISINGS PROBLEME HET
  • GESONDHEIDS PROBLEME ONDERVIND
  • ‘N KLEIN BESIGHEID WIL BEGIN
  • REGSHULP BENODIG OF ARBEIDS NAVRAE HET

KAN HIERDIE HULP  EN VELE MEER  BY DIE THUSONG MOBIELE PROGRAM VERKRY WORD.

Indien u enige navrae het, skakel asb  Mnr. Raymond Heunis of Me. Elizma Moolman by (028) 7137803.

BOU GEMEENSKAPE – VERANDER LEWENS