SLANGRIVIER KANTOOR GESLUIT: 03 MEI 2021

image_pdfimage_print

Neem asb kennis dat die Slangrivier kantoor gesluit sal wees vir die res van die dag a.g.v. diefstal van internet toerusting. Kontak Mnr Paul Taute by 028 713 7828 vir verdere navrae.