PUBLIC NOTICE: THE CLOSING OF MITCHELL STREET, RIVERSDALE ON 21 – 22 OCTOBER 2019

image_pdfimage_print

CLOSING OF MITCHELL STREET, RIVERSDALE

21 – 22 October 2019

Please note that a portion of Mitchell Street in Riversdale (next to the Dutch Reformed Church) will be closed to normal traffic on Monday and Tuesday, 21 – 22 October 2019.

The section will be under construction on the aforementioned days, weather permitting, to change the portion from a two-way to a one-way street in order to create additional parking.

ONE-WAY STREET

Motorists should take note that the one-way will take effect once the construction is completed. All changes will occur as prescribed by Law.


SLUITING VAN MITCHELL STRAAT, RIVERSDAL

21 – 22 OKTOBER 2019

Neem kennis dat ‘n gedeelte van Mitchell straat te Riversdal (langs die NG Kerk) op Maandag en Dinsdag, 21 – 22 Oktober 2019, gesluit sal wees vir normale verkeer.

As die weersomstandighede dit toelaat, sal die gedeelte op genoemde dae onder konstruksie wees vir die verandering van ʼn twee-rigting na ‘n een-rigting straat om sodoende addisionele parkering te skep.

 

EEN-RIGTING STRAAT

Motoriste moet daarop ag slaan dat die een-rigting in werking tree sodra die konstruksie voltooi is.  Alle veranderinge sal plaasvind soos voorgeskryf deur Wetgewing.


SLUITING VAN MITCHELL STRAAT