ONDERBREKING VAN MUNISIPALE TELEFOON STELSEL EN KRAG VERKOPE

image_pdfimage_print

Neem kennis dat as gevolg van noodsaaklike opgraderings in die Bedienerkamer (hoofraam) v/d Munisipaliteit, die dienste (telekommunikasie, krag verkope, ens.) onderbreek sal word eerskomende Vrydag, 20 September 2019.

Onderbrekings sal voorkom tussen 16h00 en 23h00 die aand. Die volgende stelsels word geaffekteer:

 Die munisipale telefoon stelsel
 Krag verkope
 Stelsel toegang (slegs vir interne gebruikers)

Krag verkope sal wel beskikbaar wees by onderstaande punte in die verskeie dorpe, aangesien hierdie diensverskaffers gebruik maak van VPN konneksies en nie die munisipaliteit se Bedienerkamer (“Server Room”) se konneksie nie.

 Albertinia: Theronsville Supermark, Rubys Superette, Valuemart (Shell)
 Riversdal: Nibbling Squirrel, Rubys Superette
 Heidelberg: ZW Trading (Man Shop), Heidelberg Spar
 Stilbaai: Engen (Stilbaai Diensstasie)
 Gouritsmond: Cheap Store

Kontak die munisipaliteit by (028) 713 2222 in geval van noodgevalle.