NOTICE OF PLANNED INTERRUPTION OF ELECTRICITY SUPPLY: PARTS OF STILL BAY EAST

image_pdfimage_print

Om noodsaaklike instandhoudingswerk te doen, sal die elektrisiteitstoevoer onderbreek word op:

In order to enable us to do essential maintenance, the electricity supply will be interrupted on:

Datum (Date): Donderdag, 18 Maart 2021 (Thursday, 18 March 2021)

Tyd / Time: 09h00 – 13h00

Geaffekteerde areas: De Vosstraat, Stilbaai Karavaanpark, Stilbaai Duine, Gordon Singel, Gordonslot, Gordonstraat, Helene Steyn Laan en Preekstoel.

WAARSKUWING :    Alle elektriese installasies moet as lewendig beskou word, aangesien die krag vroeër aangeskakel mag word.

WARNING :    All electrical installations should be treated as live, as the power supply could be reconnected earlier than anticipated.

Posted by Hessequa Municipality