NOTICE OF CONSTRUCTION WORK: MAIN STREET, ALBERTINIA

image_pdfimage_print

Kindly note that the Municipality intends to start construction work in Main Street, Albertinia during this week, which will take approximately 2 months. The affected areas are located between Horne street and Spoorweg street, as well as Spoorweg street up to Van Zyl street. We apologise for the inconvenience.

KENNISGEWING VAN KONSTRUKSIE WERK: HOOFSTRAAT, ALBERTINIA

Neem asseblief kennis dat die Munisipaliteit beoog om gedurende hierdie week met konstruksie werk in Hoofstraat, Albertinia te begin wat ongeveer 2 maande sal duur. Die geaffekteerde gedeelte is tussen Hornestraat en Spoorwegstraat, sowel as Spoorwegstraat tot Van Zylstraat geleë. Verskoning word aangebied vir die ongerief.

UITGEREIK: Hessequa Munisipaliteit: 05 Mei 2021