Munispale kantoor ure (Paasnaweek)

image_pdfimage_print

Neem asseblief kennis dat alhoewel die munisipale kantore op Donderdag 1 April 2021 reeds om 13:00 vir die Paasnaweek sluit; SAL ALLE ESSENSIëLE DIENSTE ASOOK DIENS AAN DIE PUBLIEK STEEDS GELEWER WORD.