Munisipale konstruksiewerk skedule vir Stilbaai en Riversdal

image_pdfimage_print

OPSOMMING VAN DIE MUNISIPALE KONSTRUKSIEWERK WAT HUIDIG IN STILBAAI EN RIVERDAL OMGEWING PLAASVIND

 

PAAIE EN STORMWATER OPGRADERING (April 2018 tot Oktober 2018)

–              Strand straat, Jongensonftein

–              Noorkapper Laan / Hoofweg kruising, Jongensfontein

–              Paai geleë in die Ellenrusts kamp area, Stilbaai

–              Paai geleë in die Preekstoel kamp area, Stilbaai

–              Van Riebeeck straat, Riversdal

–              Waterkant straat – Stormwater opgradering, Stilbaai

 

OPGRADERING VAN RIOOLWERKE: (April 2018 tot September 2018)

–              Hoofweg Oos, Stilbaai

–              Versfeld straat, Stilbaai

–              Nautilus Laan, Stilbaai

–              Skuitpad straat, Stilbaai

 

WATER OPGRADERINGS: (Junie 2018 tot November 2018)

–              Reservoir Straat, Stilbaai

–              Denne Laan, Stilbaai

–              Skilpiesbaai tot Bosbokduin straat, Stilbaai