LIBRARIES OPEN FOR VACCINATION REGISTRATION ONLY

image_pdfimage_print

Although our libraries are closed for normal library services according to the latest disaster regulations, we are permitted to render assistance to health services. Persons who are therefore struggling to register for a COVID-19 vaccine or don’t have internet access can be assisted with registration at one of our municipal libraries. Our friendly library staff are always willing to assist. Please share this information with your friends and community.

BIBLIOTEKE SLEGS OOP VIR VAKSINASIE REGISTRASIE

Alhoewel ons biblioteke tans vir normale biblioteekdienste gesluit is in terme van nuutste inperking regulasies, mag ons hulp aan gesondheidsdienste verleen. Persone wat dus sukkel om vir ‘n COVID-19 inenting te registreer of nie internet toegang het nie, kan by een van ons munisipale biblioteke met registrasie gehelp word. Ons vriendelike Biblioteek personeel help graag. Deel asseblief hierdie inligting met jou vriende en gemeenskap.