Lesersdag

image_pdfimage_print

Lesersdag
15 Mei 2019

📚📖📘 Stilbaai Leeskring en Hessequa Munisipaliteit bied aan Lesersdag met Martin Steyn en Jo Nel

Datum: 15 Mei 2019

Tyd: 10:00 vm

Plek: Burgersentrum, Riversdal

Kaartjies: R50,00

Kaartjies beskikbaar by Hessequa Biblioteke en Stilbaai Leeskring.
Vir meer inligting kontak:
Annet Conradie 072 745 8612
Melanie Cloete 028 713 8014
Gerda Papendorf 028 713 7839