Kragonderbreking 22 Maart 2017

image_pdfimage_print

Om noodsaaklike instandhoudingswerk te doen, sal die elektristeitstoevoer onderbreek word op :

In order to enable us to do essential maintenance, the electricity supply will be interrupted on:

WOENSDAG/WEDNESDAY: 22 MAART/MARCH 2017

Vanaf, From : 09H00 – 13H00

WAARSKUWING:  Alle elektriese installasies moet as lewendig beskou word, aangesien die krag vroeër aangeskakel mag word.

NOTICE:  All electrical installations should be treated as live, as the power supply could be re-connected earlier than anticipated.

SLEGS VERBRUIKERS VAN DIE ONDERSTAANDE AREA SAL GERAAK WORD.(GEDEELTES/AREAS: OAKDALE, NOVO, GARCIA, WINDHOEK, BERG&DAL, ASSEGAAIBOS AREA)

ONLY CONSUMERS FROM THE ABOVE MENTIONED AREAS WILL BE AFFECTED.