KORONAVIRUS INENTING BEWUSMAKING AKTIWITEITE: 15 APRIL 2021

image_pdfimage_print

Regering Kommunikasie en Inligting Stelsels (GCIS), in samewerking met die Hessequa Munisipaliteit, sal Donderdag, 15 April 2021, Koronavirus Inenting bewusmaking aktiwiteite as volg hou:

10:00 : Albertina (plaaslike kliniek en hof)

12:00 : Riversdal (Thusong Diens Sentrum)

14:00 : Heidelberg (Heidelberg kliniek)

15:30 : Slangrivier (by hoof ingang)

Saam kan ons die Koronavirus pandemie beveg!