KENNISGEWING: UITNODIGING VIR BYWONING VAN INLIGTING SESSIES OOR DIE ALGEMENE WAARDASIE ROL VIR DIE IMPLEMENTERING OP 1 JULIE 2021

image_pdfimage_print

Kennis geskied hiermee dat Hessequa Munisipaliteit ʼn algemene waardasierol soos bepaal deur die Plaaslike Regering, Munisipale Eiendomsbelasting wet van 2004 op 1 Julie 2021 implementeer. Inligting sessies sal op die onderstaande dae op verskeie dorpe plaasvind. Belasting betalers, verbruikers en belanghebbende partye word hiermee uitgenooi om dit by te woon.

 

As gevolg van inperkings regulasies mag slegs ʼn sekere aantal mense toegelaat word om teenwoordig te wees.  Let op die maksimum getal persone soos aangedui teenoor die saal.  Volledige COVID-19 regulasies sal toegepas word.

Vir meer inligting vind voledige kennisgewing onder:

AFR – ALG – Inligtingsessies tov waardasie rol – 16 tot 19 November 2020

Geplaas deur Hessequa Munisipaliteit op 5 November 2020.