KENNISGEWING: STILBAAI RIOOLWERKE KONSTRUKSIEWERK SAL BINNEKORT AANVANG NEEM.

image_pdfimage_print

Stilbaai Rioolwerke

Konstruksiewerk aan die Stilbaai Rioolwerke sal binnekort in aanvang neem.

Die tenders vir die konstruksie is reeds toegeken en die kontrakteurs gaan binnekort op terrein wees. Die werke bestaan uit ‘n siviele kontrak en ‘n meganies/elektriese gedeeltes: