Home Home

To download the 2011/2012 Budget Planning document for Hessequa Municipality, please click here.

Last Updated (Monday, 06 September 2010 07:40)

 
Dear Reader
The budget for the 2010/2011 financial year was approved on the 25th of May 2010 by the Hessequa Municipal Council.
The budget and all other relevant documentation can be found here
Thank you,
----------------------
Goeie Dag
Die begroting vir die 2010/2011 finansiële jaar was die 25ste Mei 2010 goedgekeur deur die Hessequa Munisipale Raad.
Die begroting en al ander dokumente is hier beskikbaar.
Dankie

Last Updated (Monday, 06 September 2010 07:59)

 

You can find the latest IDP documentation here. The approved IDP Review is also now available.

Last Updated (Monday, 06 September 2010 08:02)

 

AANVULLENDE WAARDASIEROL: 2009/2010

AMPTELIKE KENNISGEWING VIR DIE INSPEKSIE EN AANTEKENING VAN BESWARE

                                             

Kennis word hiermee gegee in terme van Artikel 49(1)(a)(i), van die Plaaslike Regering : Munisipale Eiendomsbelasting Wet, 2004, (Wet No. 6 van 2004), hierin verder verwys na as die “Wet”,  dat die Aanvullende Waardasierol vir die finansiële jare 2009/2010 ter insae lê by al die Kantore en Biblioteke van Hessequa Munisipale gebied vanaf 24 Mei 2010 tot 23 Junie 2010.  Die waardasierol is ook beskikbaar op die webwerf : www.hessequa.gov.za .

 

‘n Uitnodiging word hiermee gerig in terme van Artikel 49 (1) (a) (ii) van die Wet, dat enige eienaar van eiendom, of enige ander persoon, wat so begeer, beswaar kan maak by die Munisipale Bestuurder ten opsigte van enige aangeleentheid vervat in, of uitgelaat is in die Waardasierol binne bogenoemde tydperk. Aandag word spesifiek gevestig op die feit dat in terme van Artikel 50 (2) van die Wet, dat beswaar gemaak word ten opsigte van ‘n spesifieke individuele eiendom en nie teen die Aanvullende Waardasierol as sulks nie.

 

Die beswaarvorm is verkrygbaar by die Munisipale Bestuurder, Posbus 29, Riversdal, 6670 of kan afgelaai word vanaf ons webwerf deur net te kliek op die verwysings onderaan die dokument. Die voltooide beswaarvorms moet gestuur word na die Munisipale Bestuurder, Posbus 29, Riversdal, 6670, en moet hom bereik voor of op Dinsdag, 23 Junie 2010.

 

Vir navrae skakel Me S. Taylor by (028) 713 8043  of epos This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of Me M. Sefoor by (028) 713 8008 of epos This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it  

 

Vir die aflaai van toepaslike beswaarvorm, kliek op onderstaande verwysing:

 

Residensieel
Eiendomme buiten Residensiële of Landboueiendomme
Landbou of Plase

  J JACOBS                                                                                         2010.05.24

 MUNISIPALE BESTUURDER

 

Last Updated (Monday, 06 September 2010 08:08)

 

Please click here to find the valuation rolls and all applicable documentation.

Thank you