Budget 2010/2011 Begroting
Dear Reader
The budget for the 2010/2011 financial year was approved on the 25th of May 2010 by the Hessequa Municipal Council.
The budget and all other relevant documentation can be found here
Thank you,
----------------------
Goeie Dag
Die begroting vir die 2010/2011 finansiële jaar was die 25ste Mei 2010 goedgekeur deur die Hessequa Munisipale Raad.
Die begroting en al ander dokumente is hier beskikbaar.
Dankie
Aanvullende Waardasierol Advert...AANVULLENDE WAARDASIEROL: 2009/2010 AMPTELIKE KENNISGEWING VIR DIE INSPEKSIE EN AANTEKENING VAN BESWARE
Kennis word hiermee gegee in terme van Artikel 49(1)(a)(i), van die Plaaslike Regering : Munisipale Eiendomsbelasting Wet, 2004, (Wet No. 6 van 2004), hierin verder verwys na as die “Wet”, dat die Aanvullende Waardasierol vir die finansiële jare 2009/2010 ter insae lê by al die Kantore en Biblioteke van Hessequa Munisipale gebied vanaf 24 Mei 2010 tot 23 Junie 2010. Die waardasierol is ook beskikbaar op die webwerf : www.hessequa.gov.za .
‘n Uitnodiging word hiermee gerig in terme van Artikel 49 (1) (a) (ii) van die Wet, dat enige eienaar van eiendom, of enige ander persoon, wat so begeer, beswaar kan maak by die Munisipale Bestuurder ten opsigte van enige aangeleentheid vervat in, of uitgelaat is in die Waardasierol binne bogenoemde tydperk.
Aandag word spesifiek gevestig op die feit dat in terme van Artikel 50 (2) van die Wet, dat beswaar gemaak word ten opsigte van ‘n spesifieke individuele eiendom en nie teen die Aanvullende Waardasierol as sulks nie.
Die beswaarvorm is verkrygbaar by die Munisipale Bestuurder, Posbus 29, Riversdal, 6670 of kan afgelaai word vanaf ons webwerf deur net te kliek op die verwysings onderaan die dokument.
Die voltooide beswaarvorms moet gestuur word na die Munisipale Bestuurder, Posbus 29, Riversdal, 6670, en moet hom bereik voor of op Dinsdag, 23 Junie 2010.
Vir navrae skakel Me S. Taylor by (028) 713 8043 of epos This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of Me M. Sefoor by (028) 713 8008 of epos This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Vir die aflaai van toepaslike beswaarvorm, kliek op onderstaande verwysing:
Eiendomme buiten Residensiële of Landboueiendomme
J JACOBS 2010.05.24 MUNISIPALE BESTUURDER Valuation RollsPlease click here to find the valuation rolls and all applicable documentation. Thank you |
Hessequa 3rd IDP Review 2010/11You can find the latest IDP documentation here The approved IDP Review is also now available. Contact Information
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
|
