Gouritsmond herstelwerk aan kragtoevoer 4 April

image_pdfimage_print

Geliewe kennis te neem dat as gevolg van noodsaaklike herstelwerk sal die kragtoevoer te Gouritsmond afgeskakel word op DINSDAG, 04 APRIL 2017 vanaf  09:00 tot 15:00.

Die netwerk moet TE ALLE TYE as lewendig beskou word.

 

Notice is hereby given that due to essential repair-work, the electricity supply to Gouritsmond will be switched off on TUESDAY, 04 APRIL 2017 from  09:00 till 15:00.

Please note that the network MUST BE considered live at all times.