Gouritsmond Biblioteek – Gesluit (Paasnaweek)

image_pdfimage_print

Neem asseblief kennis dat Gouritsmond Biblioteek vanaf 01 April tot 05 April 2021 gesluit sal wees. Verskoning word aangebied vir die ongerief.