image_pdfimage_print

LAUNCH OF ELECTRONIC VACCINATION DATA SYSTEM (EVDS) FOR CITIZENS WHO ARE 60 AND OLDER

Minister Zwele Mkhize launched the Official South African COVID-19 Vaccination Programme Registration today, 16 April 2021.  The Electronic Data System is now available to the general public and invites all citizens 60 and above to register for vaccination. Registration is voluntary. PLEASE NOTE that the electronic vaccination data system (EVDS) will only be live at 16h00. Visit the Department of … Read More

COVID-19 BEWUSMAKINGSBANIERE

Hessequa Munisipaliteit het op 09 Maart 2021 ses Covid-19 bewusmakingsbaniere in ontvangs geneem wat in Hessequa se dorpe (Riversdal, Albertinia, Gouritsmond, Stilbaai, Witsand en Heidelberg) aangebring gaan word. Volgens die Uitvoerende Burgemeester, Grant Riddles, is dit belangrik dat inwoners en besoekers aan Hessequa steeds verantwoordelik optree om ʼn derde golf van infeksies te voorkom.   Foto aangeheg (v.l.n.r.): Die Uitvoerende … Read More

VORDERING MET HESSEQUA SE BEHUISINGSPROJEK TE MELKHOUTFONTEIN

Die beplanningsfase van Hessequa Munisipaliteit se Melkhoutfontein behuisingsprojek is tans in die finale stadium nadat die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning die Rekord van Besluit/Omgewingsgoedkeuring uitgereik het. Die Rekord van Besluit bevat sekere voorwaardes waaraan voldoen moet word, alvorens die “stof” letterlik kan “draai” op die ontwikkelingsterrein. Op 01 Maart 2021 het die Terrein oorhandiging vergadering in die Melkhoutfontein saal … Read More

Witsand is weer aanlyn

Hessequa Munisipaliteit se diensverskaffer het bevestig dat alle herstelwerk aan die netwerk infrastruktuur by Witsand voltooi is. Alle dienste is herstel en operasioneel sedert gisteraand 18H00. Kommunikasie (telefone & epos), kragverkope, rekeninge navrae, ens. is tans weer in werking.  Indien u enige probleme ondervind, kontak ons by tel: 028 713 8000.

Waterbeperkingsmaatreels

Die Hessequa Munisipaliteit is begerig om die volgende waterbeperkingsmaatreëls te implementeer en ontvang graag publieke insette teen nie later as 12:00, 4 September 2015 nie : Natmaak van tuine, parke of enige gras-area, word verbied tussen 10:00 en 16:00. (Bona fide kwekerye, duine rehabilitasie projekte, sekere sportvelde, sowel as karwas dienste, slagpale en persele vir die voorbereiding van voedsel, word … Read More

EMERGENCY SERVICES NUMBER

EMERGENCY SERVICES NUMBER in Hessequa Tel: 084 014 1828 The emergency number can be used in case of fires, accidents and floods in the Hessequa region. Please note that the old number 071 889 4733, is no longer in use. Please note that the emergency services number is only to be used for fires, accidents and floods. All other municipal related emergencies such … Read More

ALTERNATIVE ENERGY SOLUTION

In the search for a long term, efficient and sustainable energy solution for the Hessequa region,  Hessequa Municipality in partnership with Stellenbosch Good Governance Forum and Stellenbosch University hosted an Energy Summit on 23 and 24 July 2015 in Still Bay. The goal of the project is to create an independent, renewable and sustainable energy supply that is affordable, available … Read More