image_pdfimage_print

SLANGRIVIER THUSONG MOBIELE UITREIK PROGRAM: 19 TOT 20 MEI 2021

Hessequa munisipaliteit bied weer ‘n Thusong mobiele uitreik program aan te Slangrivier gemeenskapsaal. Hierdie program sal plaasvind op: DATUM: 19 Mei 2021 TYD: 09:00 – 15:00 DATUM: 20 Mei 2021 TYD: 09:00 – 15:00 Indien u aansoek wil doen vir werkloosheidsversekering, behuising navrae het, gesondheidsprobleme ondervind, inligting oor besigheid registrasie benodig, kan hierdie hulp by die Thusong mobiele program verkry … Read More

BURGEMEESTER SE 6-‘N-KANT KRIEKETTOERNOOI: 04 – 16 JUNIE 2021

Die Burgemeester se ses-’n-kant kriekettoernooi wat hierdie jaar vir die derde keer aangebied word, sal op Vrydag, 04 Junie 2021 afskop met die finale wat op Jeugdag, 16 Junie 2021, gespeel sal word. Weens Covid-19 inperking regulasies, sal ‘n verkorte weergawe van die toernooi aangebied word. Die kriekettoernooi het in 2018 afgeskop nadat Mnr Ampie Moses die Munisipaliteit vir moontlike … Read More

KONSEP GOP & BEGROTINGSUITREIKE / DRAFT IDP & BUDGET OUTREACHES: 19 – 26 APRIL 2021

Hessequa Munisipaliteit besoek gemeenskappe om die Konsep GOP & Begroting vir 2021/2022 bekend te stel. Na aanleiding van 9 April se advertensie rakende die goedkeuring en publikasie van die 4de Hersiende GOP en Konsep Begroting vir 2021/2022 word die volgende reeks openbare vergaderings gehou. Volledige COVID-19 kontroles sal toegepas word. Persone wat nie kan lees of skryf nie kan enige … Read More

GOURITSMOND BOOK SALE: 28 – 30 APRIL 2021

Gouritsmond Library will be hosting their annual book sale on 28 to 30 April 2021 from 09h00 to 17h00 at the Gouritsmond Community Hall. Please mark the dates and support this local initiative. Gouritsmond Biblioteek boekverkope – 28 tot 30 April 2021

INFORMATION SESSION FOR EMERGING CONTRACTORS: 20 to 22 APRIL 2021

SANRAL assisted by Q&A Consulting will be hosting an information session and workshop for all existing and emerging contractors (SMME’s) in the Mossel Bay and Hessequa municipal regions. The purpose of these sessions is to disseminate information regarding tender opportunities and applicable tender compliance. Use the link below for more information on the dates and venues of these sessions: INFORMATION … Read More

Olimpiese Dag 2015

Na die suksesvolle aanbieding van die OLIMPIESE DAG in Hawston [2013] en Prins Albert [2014], het die Wes-kaap Provinsiale Sportkonfederasie in vennootskap met die Wes-Kaapse Departement van Kultuur-sake & Sport, Eden Sportraad en Hessequa Munisipaliteit beslis om die 2015 OLIMPIESE DAG te Albertinia op Donderdag, 24 September 2015 aan te bied. Hierdie SASKOK inisiatief vorm deel van ʼn bewusmakingsproses vir … Read More